top of page

Ons is Plaaslik. Ons is Global.

As immigrant self en die persoonlike ervaring van hoe skrikwekkend en soms frustrerend dit is om alles op te pak of te verkoop en van voor af te begin ... ek verstaan jou. Ek weet hoe oorweldigend, stresvol en emosioneel dit alles kan wees. Veral as jy met kinders en troeteldiere trek.
Dit is HOEKOM. My REDE en my PASSIE om ander te help in hul nuwe avontuur. Ek het Nova Home Lovers spesifiek geskep om al die toutjies vir jou saam te trek. 'n Platform waar jy al die hulpbronne, inligting en 'n span hervestigingspesialiste sal vind wat jou elke stap van die pad kan bystaan.
Regte mense vind werklike oplossings vir al jou behoeftes.
Wat dink ons kliënte?




1/6
Ontmoet jou alles-insluitende eiendom- en hervestigingspan

Vennote



.png)

bottom of page