

Wo. 08 Mei
|Afrikaanse woord 100 jaar oud!
Afrikaanse woord 100 jaar oud!
Ons vier met dankbaarheid en vreugde die bestaan van Afrikaans as amptelike landstaal oor die 100 jaar.
Time & Location
08 Mei 2024 00:00 GMT-4 – 08 Mei 2025 00:00 GMT-4
Afrikaanse woord 100 jaar oud!
About the event
In 2024 trotseer vier Nova Home Lovers en SALOVE ons moedertaal op verjaarsdag die hele jaar lank tot en met die jaarfees op die 8ste Mei 2025. Ons doen dit deur om alle Afrikaanssprekendes wêreldwyd deel te maak van ons missie om Afrikaans uit te lig en jou taal te praat en te praat.
Elke jaar vier ons Afrika-vroue-ondersteuningsgroepie hier in Virginia (SALOVE) mekaar met 'n groot gebeurtenis. Hierdie jaar se vieringe is 'n bootrit op die Potomac rivier. Lees meer oor hierdie gebeurtenis hier - https://www.novahomelovers.com/salove-annual-event-2024
Ons beplan om tydens die vieringe n video-opmame te maak waarin ons almal Afrikaanse geluk wens met die groot mylpunt. Ons is ook ingeskryf deur afikaans.com se geleentheid om deel te wees van die jaarfees en hou deur hul visie en missie soos jy hieronder kan lees.
VISIE
'n Inklusiewe feesjaar wat alle Afrikaanssprekendes gelyke geleentheid bied om deel te word van die…