

Wed, May 08
|Afrikaans word 100 jaar oud!
Afrikaans word 100 jaar oud!
Ons vier met dankbaarheid en vreugde die bestaan van Afrikaans as amptelike landstaal oor die afgelope 100 jaar.
Time & Location
May 08, 2024, 12:00 AM EDT – May 08, 2025, 12:00 AM EDT
Afrikaans word 100 jaar oud!
About the event
In 2024 vier Nova Home Lovers en SALOVE trots ons moedertaal se verjaarsdag die hele jaar lank tot en met die jaarfees op die 8ste Mei 2025. Ons doen dit deur om alle Afrikaanssprekendes wereldwyd deel te maak van ons missie om Afrikaans uit te lig en trots jou taal te praat en verkondig.
Elke jaar vier ons Afrika vroue ondersteunings groepie hier in Virginia (SALOVE) mekaar met een groot gebeurtenis. Hierdie jaar se vieringe is a bootrit op die Potomac rivier. Lees meer oor hierdie gebeurtenis hier - https://www.novahomelovers.com/salove-annual-event-2024
Ons beplan om tydens die vieringe n video-opmame te maak waarin ons almal Afrikaans geluk wens met die groot mylpunt. Ons is ook ingeskryf by afikaans.com se geleentheid om deel te wees van die jaarfees en hou by hul visie en missie soos jy hieronder kan lees.
VISIE
‘n Inklusiewe feesjaar wat alle Afrikaanssprekendes gelyke geleentheid bied om deel te…